Sielskos op jou voorstoep
Eet elke dag gesond, ekonomies en lekker!
Stof se tuisblad
Voorslag kos, nou beskikbaar op jou voorstoep.

Sielskos op jou voorstoep is jou antwoord op jou kookfrustrasie. Na 'n lang dag van afsloof het jy regtig nie die energie om nog ure voor die stoof deur te bring nie. Sielskos sal toesien dat daar daagliks, prima maatye voorsien word sodat jy en jou familie, julle daagliks julself kan verlustig aan gesonde en gebalanserde keurmaaltye.

Kontakbesonderhede vir Sielskos:

Maak vandag nog seker, jy voed jouself in styl.

- Skakel Sielskos nou by 0711266756
- Stuur 'n epos na sielskos@sukijaki.co.za
- Besoek Sielskos se Facebookblad
- Teken in op die Sielskos WA groep en ontvang daagliks die spyskaart van die dag deur 'n WhatsApp nota te stuur na 0711266756

.
Ons spyskaart vir die maand:


Verlustig jouself in die smulmaaltye van die maand soos hieronder gelys.

Jy kan ook inteken op die Sielskos WA groep om daagliks die spyskaart van die dag te ontvang, deur 'n WhatsApp nota met die versoek om gevoeg te word, na 0711266756 te stuur.


soekterme moet nog hier kom